Natan Sharansky

Natan Sharansky
Sowjetse andersdenkende
Israelse politikus

Gebore 20 Januarie 1948 (1948-01-20)
Stalino, Sowjetunie
Ministersposte 1996-1999: nywerheid en handel
1999-2000: binnelandse sake
2001-2003: onderpremier
2001-2003: behuising en konstruksie
2003-2005: Jerusalemsake
Party verteenwoordig 1996-2003: Yisrael BaAliyah
2006: Likoed

Natan Sharansky (Hebreeus: נתן שרנסקי; gebore op 20 Januarie 1948 as Anatoli Borisowitsj Sjtsjaranski (Russies: Анато́лий Бори́сович Щара́нский, Oekraïens: Анатолій Борисович Щаранський) is 'n Israeliese politikus, menseregteaktivis en skrywer wat as 'n refusenik in die 1970'e en 1980' in die Sowjetunie nege jaar lank in Sowjettronke deurgebring het. Hy was van Junie 2009 tot Augustus 2018 voorsitter van die uitvoerende komitee van die Joodse Agentskap[1] en is tans voorsitter van die Instituut vir die Studie van Globale Antisemitisme.

  1. "Leadership, Board & Staff". The Jewish Agency for Israel. Besoek op 8 Februarie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search